Reviews

Farmhouse Holidays Reviews

Farmhouse Holidays

Home away from home

★★★★★
5 5 1
Beautiful farm house, full equipped , clean and neat. Perfect for summer and winter time thanks to braai inside and outside. Very child friendly so kids have lots of space to run around and swim and go for walks in fields. We had a great stay . Thank you. Nice place to get away from it all.

Swellendam se eie Diamant

★★★★★
5 5 1
So wen ek toe 'n naweek vir 8 in Swellendam se eie Diamant. Stylvol en sjarmant, tog plaas op sy beste! Spek en eiers het nog nooit so lekker gesmaak met 'n uitsig soos hierdie huis het nie. Tyd is nie 'n faktor vir enige een wat hier oornag: met 'n glasie rooiwyn in die hand en die knetterende vuur wat brand op die stoep, is die helder sterre en maan jou enigste tydsaanwyser. Enige dromer, avonturier of skrywer se droom word hier bewaar! Maak seker jy kom kyk waar stories... diep spore op hierdie grondpaaie trap!

Dankie

★★★★★
5 5 1
Baie dankie! Ons het heerlik gekuier, so mooi daar. Dankie vir die voorreg.

Submit a Review


Name
Email
Review Title
Rating
Message